Daar sit die walglike ding. Groot en oranje. Alles rondom hom vervaag. Ek staar na hom, en hy staar na my. Groot en oranje.
My hand beweeg versigtig nader. Ek het geen keuse nie. Stadig en huiwerig.
Ek raak aan hom. My hand maak toe oor hom.
Ek neem die mes in my ander hand en slag hom. [...]
Pepper-Spraying Streakers at Shofar:
Either Post-Mortem or Ressurection: the Conversation with H J:
Demons & Shofar: